WAP Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

BYBELSTUDIE - Topics
Create Your Own App Store

* BYBELSTUDIE > Topics


Subject: Pitkos-Uit die woord
Replies: 3 Views: 292

p.hurter 12.08.13 - 07:01am
Psa 119:105 1Noen. U woord is n lamp vir my voet en n lig vir my pad. *

p.hurter 12.08.13 - 07:23am
Psa 119:137 1Sade. HERE, U is regverdig, en reg is u verordeninge. *

p.hurter 12.08.13 - 07:24am
Psa 100:1 n Psalm. By die lofoffer. Juig voor die HERE, o ganse aarde!
Psa 100:2 Dien die HERE met blydskap; kom voor sy aangesig met gejubel.
Psa 100:3 Erken dat die HERE God is: Hy het ons gemaak, en ons is syne, sy volk en die skape van sy weide.
Psa 100:4 Gaan sy poorte in met lof, sy voorhowe met lofgesang; loof Hom, prys sy Naam.
Psa 100:5 Want die HERE is goed; sy goedertierenheid is tot in ewigheid, en sy trou van geslag tot geslag. *

p.hurter 12.08.13 - 05:15pm
2Co 1:3 Geseend is die God en Vader van onse Here Jesus Christus, die Vader van ontferminge en die God van alle vertroosting, *


* Reply
* BYBELSTUDIE Forum


Search:
topics replies


* BYBELSTUDIE

Create Your Own App Store

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Custom Search


Create Your Own App Store